Propiedad intelectual Formación en PI Respeto por la PI Divulgación de la PI La PI para... La PI y… La PI en… Información sobre patentes y tecnología Información sobre marcas Información sobre diseños industriales Información sobre las indicaciones geográficas Información sobre las variedades vegetales (UPOV) Leyes, tratados y sentencias de PI Recursos de PI Informes sobre PI Protección por patente Protección de las marcas Protección de diseños industriales Protección de las indicaciones geográficas Protección de las variedades vegetales (UPOV) Solución de controversias en materia de PI Soluciones operativas para las oficinas de PI Pagar por servicios de PI Negociación y toma de decisiones Cooperación para el desarrollo Apoyo a la innovación Colaboraciones público-privadas Herramientas y servicios de IA La Organización Trabajar con la OMPI Rendición de cuentas Patentes Marcas Diseños industriales Indicaciones geográficas Derecho de autor Secretos comerciales Academia de la OMPI Talleres y seminarios Observancia de la PI WIPO ALERT Sensibilizar Día Mundial de la PI Revista de la OMPI Casos prácticos y casos de éxito Novedades sobre la PI Premios de la OMPI Empresas Universidades Pueblos indígenas Judicatura Recursos genéticos, conocimientos tradicionales y expresiones culturales tradicionales Economía Igualdad de género Salud mundial Cambio climático Política de competencia Objetivos de Desarrollo Sostenible Tecnologías de vanguardia Aplicaciones móviles Deportes Turismo PATENTSCOPE Análisis de patentes Clasificación Internacional de Patentes ARDI - Investigación para la innovación ASPI - Información especializada sobre patentes Base Mundial de Datos sobre Marcas Madrid Monitor Base de datos Artículo 6ter Express Clasificación de Niza Clasificación de Viena Base Mundial de Datos sobre Dibujos y Modelos Boletín de Dibujos y Modelos Internacionales Base de datos Hague Express Clasificación de Locarno Base de datos Lisbon Express Base Mundial de Datos sobre Marcas para indicaciones geográficas Base de datos de variedades vegetales PLUTO Base de datos GENIE Tratados administrados por la OMPI WIPO Lex: leyes, tratados y sentencias de PI Normas técnicas de la OMPI Estadísticas de PI WIPO Pearl (terminología) Publicaciones de la OMPI Perfiles nacionales sobre PI Centro de Conocimiento de la OMPI Informes de la OMPI sobre tendencias tecnológicas Índice Mundial de Innovación Informe mundial sobre la propiedad intelectual PCT - El sistema internacional de patentes ePCT Budapest - El Sistema internacional de depósito de microorganismos Madrid - El sistema internacional de marcas eMadrid Artículo 6ter (escudos de armas, banderas, emblemas de Estado) La Haya - Sistema internacional de diseños eHague Lisboa - Sistema internacional de indicaciones geográficas eLisbon UPOV PRISMA UPOV e-PVP Administration UPOV e-PVP DUS Exchange Mediación Arbitraje Determinación de expertos Disputas sobre nombres de dominio Acceso centralizado a la búsqueda y el examen (CASE) Servicio de acceso digital (DAS) WIPO Pay Cuenta corriente en la OMPI Asambleas de la OMPI Comités permanentes Calendario de reuniones WIPO Webcast Documentos oficiales de la OMPI Agenda para el Desarrollo Asistencia técnica Instituciones de formación en PI Apoyo para COVID-19 Estrategias nacionales de PI Asesoramiento sobre políticas y legislación Centro de cooperación Centros de apoyo a la tecnología y la innovación (CATI) Transferencia de tecnología Programa de Asistencia a los Inventores (PAI) WIPO GREEN PAT-INFORMED de la OMPI Consorcio de Libros Accesibles Consorcio de la OMPI para los Creadores WIPO Translate Conversión de voz a texto Asistente de clasificación Estados miembros Observadores Director general Actividades por unidad Oficinas en el exterior Ofertas de empleo Adquisiciones Resultados y presupuesto Información financiera Supervisión
Arabic English Spanish French Russian Chinese
Leyes Tratados Sentencias Consultar por jurisdicción

Sudáfrica

ZA079

Atrás

Wysigingswet Op Wette Op Wetenskap En Tegnologie ((Wet 16 van 2011)

 Wysigingswet Op Wette Op Wetenskap En Tegnologie ((Wet 16 van 2011)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SCIENCE AND TECHNOLOGY LAWS AMENDMENT ACT

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

WYSIGINGSWET OP WETTE OP WETENSKAP EN TEGNOLOGIE

No 16, 2011

ALGEMENE VERDUIDELIKENDE NOTA:

[ ] Woorde in vet druk tussen vierkantige hake dui skrappings uit bestaande verordenings aan.

Woorde met ’n volstreep daaronder dui invoegings in bestaande verordenings aan.

WET Tot wysiging van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, ten einde bepaalde omskrywings te wysig en bepaalde nuwe omskrywings in te voeg; vir die ampstermyn van die raadslede voorsiening te maak; bepaalde verwysings reg te stel; sekere tegniese regstellings aan te bring; bepaalde onvanpaste of uitgediende bepalings te skrap; tot wysiging van die Wet op die Nasionale Adviesraad vir Innovering, 1997, ten einde bepaalde omskrywings te wysig en bepaalde nuwe omskrywings in te voeg; vir die aanstelling van ’n onafhanklike hoof- uitvoerende beampte voorsiening te maak; bepaalde tegniese regstellings aan te bring; tot wysiging van die Wet op Nasionale Navorsingstigting, 1998, ten einde bepaalde omskrywings te wysig en bepaalde nuwe omskrywings in te voeg; sekere verwysings reg te stel; voorsiening te maak vir die ampstermyn en diskwalifikasie van lede van die raad; bepaalde tegniese regstellings aan te bring; tot wysiging van die ‘‘Academy of Science of South Africa Act, 2001’’, ten einde bepaalde omskrywings te wysig en nuwe omskrywings in te voeg; vir die verkiesing van bepaalde beamptes van die Raad en die Akademie voorsiening te maak; bepaalde tegniese regstellings aan te bring; tot wysiging van die ‘‘Africa Institute of South Africa Act, 2001’’, ten einde sekere omskrywings te wysig; vir die ampstermyn van die raadslede voorsiening te maak; bepaalde verwysings reg te stel; bepaalde tegniese regstellings aan te bring; tot wysiging van die Wet op Natuur­ wetenskaplike Professies, 2003, ten einde bepaalde omskrywings te wysig; bepaalde verwysings reg te stel; en sekere tegniese regstellings aan te bring; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan.

DAAR WORD BEPAAL deur die Parlement van die Republiek van Suid-Afrika,soos volg:— Wysiging van artikel 1 van Wet 46 van 1988, soos gewysig deur artikel 1 van Wet 71 van 1990 en artikel 1 van Wet 49 van 1996

1. Artikel 1 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby 5 gewysig—

(a) deur die nommering voor en na elke omskrywing te skrap; (b) deur die omskrywing van ‘‘hierdie Wet’’ deur die volgende omskrywing te

vervang: ‘‘ ‘hierdie Wet’ ook [’n regulasie] die regulasies;’’; 10

(c) deur die omskrywing van ‘‘navorsing’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘navorsing’ die vermeerdering en verbetering van kennis deur middel van wetenskaplike ondersoeke en metodes gerig op die wetenskaplike en

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

5

tegnologiese behoeftes van die private en openbare sektore, met inbegrip van die oplossing van relevante probleme in nasionale belang, en sluit dit die ontwikkeling, verkryging, verspreiding, vernuwing en oordrag van kundigheid en tegnologie in;’’; en

(d) deur die omskrywing van ‘‘regulasie’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘regulasie’ ’n regulasie ingevolge hierdie Wet [van krag] uitgevaardig;’’.

Wysiging van artikel 2 van Wet 46 van 1998

2. Artikel 2 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1998, word hierby gewysig deur die volgende subartikel na subartikel (2) in te voeg:

‘‘(3) Die Raad moet aan die bepalings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 (Wet No. 1 van 1999), voldoen.’’.

Wysiging van artikel 4 van Wet 46 van 1988, soos gewysig deur artikel 3 van Wet 71 van 1990

3. Artikel 4 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig—

(a) deur subartikel (2) te skrap; en (b) deur subartikel (4) deur die volgende subartikel te vervang:

‘‘(4) Ter bereiking van sy oogmerke in artikel 3 bedoel, kan die WNNR met Staatsdepartemente, universiteite, [technikons] universi­ teite van tegnologie, kolleges, wetenskaplike inrigtings en ander persone saamwerk op die gebied van navorsing.’’.

Wysiging van artikel 6 van Wet 46 van 1988

4. Artikel 6 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig deur subartikel (3) deur die volgende subartikel te vervang:

‘‘(3) Die Minister kan [met die instemming van], na oorleg met die Raad, bepaal dat enige goed (uitgesonderd grond en geboue) van die WNNR wat deur die WNNR gebruik word in verband met die verrigting of uitoefening van ’n werksaamheid of bevoegdheid wat ingevolge subartikel (1) oorgedra word, aan die betrokke liggaam van persone of Staatsdepartement oorgedra word.’’.

Wysiging van artikel 7 van Wet 46 van 1988, soos gewysig deur artikel 4 van Wet 71 van 1990

5. Artikel 7 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig—

(a) deur die volgende subartikel na subartikel (2) in te voeg: ‘‘(2A) Voor aanstelling van die lede van die Raad in subartikel (2)(a)

en (b) bedoel, moet die Minister ’n onafhanklike paneel aanstel wat ’n kortlys van kandidate moet saamstel nadat ’n deursigtige benoe­ mingsproses gevolg is.’’;

(b) deur subartikel (3) deur die volgende subartikel te vervang: ‘‘(3) ’n Lid van die Raad, met uitsondering van die president, beklee

sy amp vir ’n tydperk van hoogstens [drie] vier jaar, maar kan weer aangestel word.’’;

(c) deur die volgende subartikel na subartikel (3) in te voeg: ‘‘(3A) Buiten soos in subartikel (3) bepaal, kan geen lid meer as twee

agtereenvolgende termyne dien nie.’’; en (d) deur subartikel (5) deur die volgende subartikel te vervang:

‘‘(5) Die lede van die Raad, met inbegrip van die voorsitter, moet almal persone wees wat onderskeiding in die wetenskap of die nywerheidswese behaal het of oor besondere kennis of ondervinding met betrekking tot een of ander aspek van die WNNR se werksaamhede beskik, met inbegrip van ’n persoon wat kennis van finansies het, en in die breë verteenwoordigend van die demografie van die Republiek is.’’.

5

10

15

20

25

30

35

40

45

7

Wysiging van artikel 11 van Wet 46 van 1988

6. Artikel 11 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig deur die volgende subartikel na subartikel (4) in te voeg:

‘‘(5) Die Raad moet ten minste een keer ’n kwartaal vergader.’’.

Wysiging van artikel 15 van Wet 46 van 1988

7. Artikel 15 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig—

(a) deur paragraaf (b) van subartikel (1) te skrap; en (b) deur paragraaf (a) van subartikel (2) te skrap.

Herroeping van artikels 16 en 17 van Wet 46 van 1988

8. Artikels 16 en 17 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby herroep.

Wysiging van artikel 18 van Wet 46 van 1988

9. Artikel 18 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig—

(a) deur subartikel (5) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘[(5)] (e) die prosedure by vergaderings van die Raad [,]; en’’;

(b) deur die woorde wat op subartikel (5) volg te skrap; (c) deur die volgende paragraaf na subartikel (5) in te voeg:

‘‘(f) enige bykomstige of insidentele uitvoerende of prosedurele aangeleentheid wat voorgeskryf moet word vir die behoorlike toepassing of uitvoering van hierdie Wet.’’; en

(d) deur die hernommering van subartikels (1) tot (5) onderskeidelik as paragrawe (a) tot (e).

Wysiging van artikel 20 van Wet 46 van 1988

10. Artikel 20 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby deur die volgende artikel vervang:

‘‘Uitvoering van Wet

20. Die [Staatspresident] President kan by proklamasie in die Staats­ koerant die uitvoering van hierdie Wet aan enige Minister opdra, en kan bepaal dat ’n bevoegdheid of plig by hierdie Wet aan dié Minister verleen of hom opgelê, uitgeoefen of verrig moet word deur daardie Minister na oorleg met een of meer ander Ministers.’’.

Vervanging van uitdrukkings in Wet 46 van 1988

11. Die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig deur die uitdrukkings ‘‘president’’ en ‘‘Uitvoerende Bestuursraad’’, waar dit ook al voorkom, onderskeidelik deur ‘‘hoof- uitvoerende beampte’’ en ‘‘Uitvoerende Bestuurskomitee’’ te vervang.

Invoeging van woorde in Wet 46 van 1988

12. Die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby gewysig deur die woorde ‘‘of sy’’ of ‘‘of haar’’ in te voeg na ‘‘hy’’ en ‘‘sy’’, na gelang van die geval, waar dit ook al voorkom.

Vervanging van artikel 24 van Wet 46 van 1988

13. Artikel 24 van die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, word hierby deur die volgende artikel vervang:

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

55

9

‘‘Kort titel en inwerkingtreding

24. Hierdie Wet heet die Wet op die Wetenskaplike Navorsingsraad, 1988, en tree in werking op ’n datum wat die [Staatspresident] President by proklamasie in die Staatskoerant bepaal.’’.

Wysiging van artikel 1 van Wet 55 van 1997

14. Artikel 1 van die Wet op die Nasionale Adviesraad vir Innovering, 1997, word hierby gewysig—

(a) deur die nommering wat elke omskrywing voorafgaan en daarop volg te skrap;

(b) deur die omskrywing van ‘‘Departement’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘Departement’ die Departement van [Kuns, Kultuur,] Wetenskap en Tegnologie;’’;

(c) deur die omskrywing van ‘‘hierdie Wet’’ in subartikel (1) deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘hierdie Wet’ ook [’n regulasie kragtens artikel 13 uitgevaardig] die regulasies;’’;

(d) deur die omskrywing van ‘‘hoër onderwyssektor’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘hoër onderwyssektor’ universiteite, [technikons] universiteite van tegnologie, onderwyskolleges en ander instellings wat tersiêre opvoeding verskaf, ongeag hulle [bron] bronne van finansiering of regstatus;’’;

(e) deur die omskrywing van ‘‘hoof uitvoerende beampte’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘hoof uitvoerende beampte’ die [Direkteur-generaal van die Departement] persoon kragtens artikel 11 as die hoof uitvoerende beampte van NARI aangestel;’’;

(f) deur die omskrywing van ‘‘innovering’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘innovering’ die toepassing in die praktyk van kreatiewe nuwe idees, met inbegrip van die prosesse waardeur nuwe produkte en dienste die mark (maatskaplik of ekonomies) betree en die skepping van nuwe besighede;’’;

(g) deur in subartikel (1) die omskrywing van ‘‘Minister’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘Minister’ die Minister [van Kuns, Kultuur,] verantwoordelik vir Wetenskap en Tegnologie;’’;

(h) deur die omskrywing van ‘‘Ministerskomitee’’ te skrap; en (i) deur na die omskrywing van ‘‘regeringsektor’’ die volgende omskrywing in te

voeg: ‘‘ ‘regulasie’ ’n regulasie kragtens artikel 13 uitgevaardig;’’.

Wysiging van artikel 5 van Wet 55 van 1997

15. Artikel 5 van die Wet op die Nasionale Adviesraad vir Innovering, 1997, word hierby gewysig deur in subartikel (1) paragraaf (d) deur die volgende paragraaf te vervang:

‘‘(d) ’n beampte van die Departement van Handel en Nywerheid benoem deur die Minister verantwoordelik vir Handel en Nywerheid, en aangestel deur die Minister [met die instemming van die Minister van Handel en Nywerheid].’’.

Wysiging van artikel 7 van Wet 55 van 1997

16. Artikel 7 van die Wet op die Nasionale Adviesraad vir Innovering, 1997, word hierby gewysig deur subartikel (3) deur die volgende subartikel te vervang:

‘‘(3) ’n Lid wie se ampstermyn verstryk het, kan weer aangestel word vir nie meer nie as twee opeenvolgende termyne.’’.

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

11

Wysiging van artikel 9 van Wet 55 van 1997

17. Artikel 9 van die Wet op die Nasionale Adviesraad vir Innovering, 1997, word hierby gewysig deur die volgende subartikel na subartikel (1) in te voeg:

‘‘(1A) NARI moet ten minste een keer ’n kwartaal vergader.’’.

Wysiging van artikel 11 van Wet 55 van 1997

18. Artikel 11 van die Wet op die Nasionale Adviesraad vir Innovering, 1997, word hierby gewysig deur die volgende subartikel na subartikel (1) in te voeg:

‘‘(1A) Die Minister moet ’n geskik gekwalifiseerde persoon as hoof uitvoerende beampte van NARI aanstel.’’.

Wysiging van artikel 1 van Wet 23 van 1998

19. Artikel 1 van die Wet op Nasionale Navorsingstigting, 1998, word hierby gewysig—

(a) deur die nommering wat elke omskrywing voorafgaan en daarop volg te skrap;

(b) deur die omskrywing van ‘‘hierdie Wet’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘hierdie Wet’ ook [’n regulasie] die regulasies;’’; (c) deur die volgende omskrywing na die omskrywing van ‘‘hierdie Wet’’ in te

voeg: ‘‘ ‘hoof- uitvoerende beampte’ die persoon kragtens artikel 10 as die hoof- uitvoerende beampte van die Stigting aangestel;’’;

(d) deur die omskrywing van ‘‘Minister’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘Minister’ die Minister [van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie] verantwoordelik vir wetenskap en tegnologie;’’;

(e) deur die omskrywing van ‘‘navorsingsinstelling’’ deur die volgende om­ skrywing te vervang:

‘‘ ‘navorsingsinstelling’ ’n organisasie wat navorsing doen, soos deur die [Raad] Minister erken, met die primêre klem op instellings in die [tersiêre] openbare hoër onderwyssektor;’’;

(f) deur die omskrywing van ‘‘president’’ te skrap; en (g) deur die omskrywing van ‘‘wetenskap’’ deur die volgende omskrywing te

vervang: ‘‘ ‘wetenskap’ [ook die natuurwetenskappe, ingenieursweten­ skappe, mediese wetenskappe, landbouwetenskappe, sosiale wetenskappe en humaniora] ook enige kennisstelsel wat volgens verifieerbare metodes verwerf is en die georganiseerde versameling van kennis wat die mensdom deur navorsing verwerf het.’’.

Wysiging van artikel 4 van Wet 23 van 1998

20. Artikel 4 van die Wet op Nasionale Navorsingstigting, 1998, word hierby gewysig deur in subartikel (3) paragraaf (b) deur die volgende paragraaf te vervang:

‘‘(b) die Minister en, indien aldus vereis, die Minister [van Onderwys] verantwoordelik vir hoër onderwys en opleiding deur die Minister, van raad dien ten opsigte van navorsing wat met sy oogmerk verband hou.’’.

Wysiging van artikel 6 van 23 van 1998

21. Artikel 6 van die Wet op Nasionale Navorsingstigting, 1998, word hierby gewysig—

(a) deur subparagraaf (ii) van subartikel (1)(a) deur die volgende subparagraaf te vervang:

‘‘(ii) minstens nege maar hoogstens elf ander lede deur die Minister, na oorlegpleging met die Minister [van Onderwys] verantwoordelik vir hoër onderwys en opleiding, aangestel; en’’;

(b) deur in subartikel (4) paragraaf (a) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(a) [Tersiêre] Hoër onderwys;’’;

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

13

(c) deur subartikel (5) deur die volgende subartikel te vervang: ‘‘(5) Die Raad word elke [drie] vier jaar hersaamgestel ooreenkomstig

die proses bedoel in subartikel (2).’’; (d) deur die volgende subartikels na subartikel (5) in te voeg:

‘‘(5A) Ten einde kontinuïteit van leierskap van die Raad te verseker, moet ten minste een derde van die Raad te alle tye uit heraangestelde lede bestaan.

(5B) ’n Lid kan nie meer as twee agtereenvolgende termyne dien nie.’’; en

(e) deur die volgende subartikel na subartikel (8) in te voeg: ‘‘(9) ’n Persoon kan nie as ’n lid van die Raad aangestel word nie

indien daardie persoon— (a) nie ’n burger of ’n permanente inwoner van die Republiek is nie; (b) ’n ongerehabiliteerde insolvent is; (c) na die inwerkingtreding van die Grondwet van die Republiek van

Suid-Afrika, 1996, skuldig bevind is aan ’n misdryf, hetsy in die Republiek of elders, en tot gevangenisstraf sonder die opsie van ’n boete gevonnis is.’’.

Wysiging van artikel 10 van Wet 23 van 1998

22. Artikel 10 van die Wet op Nasionale Navorsingstigting, 1998, word hierby gewysig deur subartikel (1) deur die volgende subartikel te vervang:

‘‘(1) Die Raad stel ’n hoof- uitvoerende beampte vir die Stigting aan, [wat ook die president van die Stigting is. Die aanstelling moet gedoen word] nadat ’n deursigtige en mededingende nomineringsproses gevolg is.’’.

Herroeping van artikel 22 van Wet 23 van 1998

23. Artikel 22 van die Wet op Nasionale Navorsingstigting, 1998, word hierby herroep.

Vervanging van uitdrukking in Wet 23 van 1998

24. Die Wet op Nasionale Navorsingstigting, 1998, word hierby gewysig deur die uitdrukking ‘‘president’’, waar dit ook al voorkom, deur die uitdrukking ‘‘hoof­ uitvoerende beampte’’ te vervang, buiten waar dit na die President van die Republiek of die president van die SNO verwys.

Wysiging van artikel 1 van Wet 67 van 2001

25. Ngakho-ke isigaba soku-1 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokushutheka ngemuva kwencazelo ‘‘unyaka wezimali’’ le ncazelo ela­ ndelayo:

‘‘ ‘iLungu’ lichaza ilungu eliqokwe isiKhungo;’’; futhi (b) ngokufaka endaweni yencazelo ‘‘kaNgqongqoshe’’ le ncazelo elandelayo:

‘‘ ‘uNgqongqoshe’ uchaza [ilungu lekhabhinethi] uNgqongqoshe obhekele [ezoBuciko, iSayensi noBuchwepheshe] isayensi nezobu­ chwepheshe;’’.

Vervanging van artikel 2 van Wet 67 van 2001

26. Ngakho-ke lesi sigaba esilandelayo sifakwe endaweni yesigaba sesi-2 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001:

‘‘Ukusungulwa kwesiKhungo

2. (1) Ngakho-ke kusungulwe igatsha elingamangalela noma lima­ ngalelwe elizokwaziwa njengesiKhungo seSayensi yaseNingizimu Afrika.

(2) Lesi siKhungo kufanele silandela imibandela ye-Public Finance Management Act, 1999 (Act No. 1 of 1999).’’.

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

55

15

Wysiging van artikel 5 van Wet 67 van 2001

27. Ngakho-ke isigaba sesi-5 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yesigatshana soku-(1) isigatshana esilandelayo: ‘‘(1) Kunomkhakha owodwa wamalungu esiKhungo, kodwa [ilungu]

iLungu lingaba iLungu eselathatha umhlalaphansi [ilungu] kusukela kuqala unyaka lapho iLungu [ilungu] liqeda iminyaka engama-70.’’;

(b) ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(4) isigatshana esilandelayo: ‘‘(4) Abangenele ukuba ngamalungu esiKhungu bayaphakanyiswa

futhi kwenziwe izincomookungenani kanye ngonyakangesitifiketi esi­ nqunyiwe esisayindwe ngamaLungu [ngamalungu] asukela kwamane, amabili kuwona anolwazi futhi aqonda ubuchwepheshe bomsebenzi kanye neqhaza lesayensi elizobanjwa ilungu elikhethiwe.’’;

(c) ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(8) isigatshana esilandelayo: ‘‘(8) [Wonke amalungu asasebenza] amaLungu asasebenza esi-

Khungo kuzofanele avotele asebenzise iphepha lokuvota ukuvotela lelo lungu elikhethiwe eligunyazwe uMkhandlu noma angavoti.’’;

(d) ngokufaka endaweni yesigatshana se-(11) isigatshana esilandelayo: ‘‘(11) Noma ubani oqokiwe ukuba abe [ilungu] iLungu lesiKhungo

kufanele [athamele umhlangano wonyaka ojwayelekile wesiKhungo] asayinde iregista [yamalungu] yamaLungu futhi alandele izibophezelo ezilandelayo, ungakapheli unyaka eqokiwe: [(a)‘‘] ‘‘(a) I . . . . . . . . . . . (amagama agcwele) ngithembise ukukhuthaza

inhlalakahle yaseNingizimu Afrika ngezesayensi futhi ngikhuthaza izinjongo zesiKhungo seSayensi nezoBuchwepheshe eNingizimu Afrika njengoba kusemandleni ami; futhi

(b) Kufanele ngilandele umthethosisekelo onqunyiwe kanye nemi­ yalelo enqunyiwe yesiKhungo inqobo nje uma [ngiseyilungu] iLungu laso.’’.’’;

(e) ngokufaka endaweni yesigatshana se-12) isigatshana esilandelayo: ‘‘(12) [ilungu] iLungu lesiKhungo lilandela isigatshanba sesi-(9),

[libophezelekile] kufanele libe ingxenye uma kukhethwa [amalungu] amaLungu amasha esiKhungo kanye namalungu oMkhandlu.’’; futhi

(f) ngokufaka endaweni yesigatshana se-(13) isigatshana esilandelayo: ‘‘(13) Ilungu elikhethiwe eliphumelele noma iLungu okumiswe

ubulungu balo lingafaka isicelo sokubuyekeza eMkhandlwini ngendlela enqunyiwe.’’.

Wysiging van artikel 6 van Wet 67 van 2001

28. Ngakho-ke isigaba sesi-6 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(4) isigatshana esilandelayo: ‘‘(4) Amalungu oMkhandlu ngaphandle kwelungu elivezwe esiga­

tshaneni sesi-(3)(f), aqokwa [amalungu] amaLungu esiKhungo ngenani lawo futhi aqokwa uNgqongqoshe.’’;

(b) ngokushutheka izigatshana ezilandelayo ngemuva kwesigatshana sesi-(4): ‘‘(4A) Usihlalo woMkhandlu kufanele aqokwe nghephepha lokuvota

eliyimfihlo uMkhandlu kumalungu awo, futhi emhlanganwebi wawo wokuqala ngemuva kokuba kokuqokwa kwamalungu oMkhandlu azokhethwa njengomongameli asekwe ngamalungu amabili oMkhandlu.

(4B) Amaphini omongameli, umgcinimafa kanye nonobhala jikelele besiKhungo kufanele baqokwe uMkhandlu ngephepha lokuvota eliyimfihlo kumalungu awo emhlanganweni wawo wokuqala, ngemuva kokuphakanyiswa kwamagama kulokhu ngakunye okungenani ngama­ lungu amabili oMkhandlu.’’; futhi

(c) ngokufaka endaweni yendima (a) isigatshana sesi-(6) sale ndima elandelayo: ‘‘(a) uMkhandlu [uyahlangana] kufanele uhlangane okungenani

kanye ngekota ngalezo zikhathi nasezindaweni ezinganqunywa [umo­ ngameli] usihlalo ngokubhalwe phansi.’’.

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

17

Wysiging van artikel 7 van Wet 67 van 2001

29. Ngakho-ke isigaba sesi-7 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokususa indima (b) yesigatshana sesi-(2); (b) ngokufaka endaweni yendima (f) yesigatshana sesi-(2) le ndima elandelayo:

‘‘(f) etholwe enecala lokungaziphathi kahle ngemuva kokulalelwa kwesenzo esingabeka isiKhungo ehlazweni [, kodwa ilungu ngeke lisuke esikhundleni kuze kubanjwe umhlangano olandelayo wonyaka ojwayelekile lapho kufanele kuvezwe ezindabeni ezizodingidwa ukususwa esikhundleni], futhi lesi sinqumo sesi­ qinisekisiwe emhlanganweni ojwayelekile wonyaka.’’;

(c) ngokususa indima (g) yesigatshana sesi-(2); (d) ngokushutheka ngemuva kwesigatshana sesi-(2) lesi sigatshana esilandelayo:

‘‘(2A) UMkhandlu kufanele wakhiwe kabusha njalo eminyakeni emine, futhi ilungu loMkhandlu ngeke lisebenze izikhawu ezimbili zilandelana.’’;

(e) ngokufaka endaweni yesigatshaba sesi-(3) lesi sigatshana esilandelayo: ‘‘(3) Ilungu loMkhandlu elifisa ukusula ukuba ilungu kufanele

lihambise incwadi yokusula ebhaliwe [kumongameli] kusihlalo woMkhandlu.’’;

(f) ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(4) isigatshana esilandelayo: ‘‘(4) Ubulungu [buyaphela] boMkhandlu buyaphela uma imali

okufanele ikhokhwe, ngendlela enqunyiwe ingakakhokhwa singakapheli [izinyanga ezintathu esikhathini obekufanele ikhokhwe ngaso] isikhathi esinqunyiwe.’’; futhi

(g) ngokushutheka ngemuva kwesigatshana sesi-(5) isigatshana esdilandelayo: ‘‘(5A) Ukuze uqhubeke, okungenani ingxenye yokukodwa koku­

thathu eMkhandlini ngaso sonke isikhathi yakhiwe amalungu aqokwe kabusha.’’.

Wysiging van artikel 8 van Wet 67 van 2001

30. Ngakho-ke isigaba sesi-8 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(2) lesi sigatshana esilandelayo:

‘‘(2) Ikomidi elishiwo esigatshaneni soku-(1) lakhiwo inani lamalungu esiKhungo kanye nabasebenzi besiKhungo, kanye nabanye abantu uMkhandlu obona befanele, futhi uMkhandlu nomanini ungasusa noma uqoke kabusha ikomidi.’’.

Herroeping van artikel 9 van Wet 67 van 2001

31. Ngakho-ke isigaba sesi-9 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichithiwe.

Wysiging van artikel 10 van Wet 67 van 2001

32. Ngakho-ke isigaba se-10 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe ngokufaka endaweni yendima (b) le ndima elandelayo:

‘‘(b) [uMkhandlu] isiKhungo kufanele sikhokhele bonke abasebenzi izinko­ khelo, izibonelelo, imixhaso nezinye izinzuzo ngemali yaso enganqunywa uMkhandlu.’’.

Wysiging van artikel 11 van Wet 67 van 2001

33. Ngakho-ke isigaba se-11 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yezindima (c) no-(d) yesigatshana soku-(1) lezi zindima ezilandelayo, ngokulandelana:

‘‘(c) inzuzo yemali etshaliwe; [kanye]

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

19

(d) nemali engenile etholwe ngaphansi kwalo Mthetho etholakele ngezinye izindlela; futhi’’; futhi

(b) ngokwengeza indima elandelayo ngemuva kwesigatshana soku-(1)(d): ‘‘(e) imali eyabiwe iPhalamende ukweseka imisebenzi ethile yesi-

Khungo.’’.

Wysiging van artikel 12 van Wet 67 van 2001

34. Ngakho-ke isigaba se-12 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(2) lesi sigatshana esilandelayo: ‘‘(2) Izitatimende zezimali kufanele zihanjiswe [kumalungu] kuma-

Lungu zingakapheli izinyanga eziyisithupha kuphele unyaka wezimali.’’; futhi

(b) ngokwengeza izigatshana ezilandelayo ngemuva kwesigatshana sesi-(2): ‘‘(3) IsiKhungo kufanele sihambise kuNgqongqoshe izitatimende

zezimali ezishiwo esigatshaneni soku-(1) kanye neminye imininingwane engacelwa uNgoqngqoshe zingakapheli izinyanga eziyisithupha kuphele unyaka wezimali.

(4) UNgqongqoshe kufanele athule umbiko wezimali oshiwo esiga­ tshaneni sesi-(3) ePhalamende.’’.

Wysiging van artikel 13 van Wet 67 van 2001

35. Ngakho-ke isigaba se-13 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yesihloko sesigaba lesi sihloko esilandelayo: ‘‘Imisebenzi [yesiKhungo] yoMkhandlu’’;

(b) ngokufaka endaweni yesigatshana soku-(1) isigatshana esilandelayo: ‘‘(1) Ukuze sizuze izinjongo [zaso] zesiKhungo uMkhandlu unga—’’;

(c) ngokufaka endaweni yendima (h) yesigatshana soku-(1) le ndima elandelayo: ‘‘(h) sitshale imali [yaso] yesiKhungo kulezo zibambiso esingazinquma

ngokuhamba kwesikhathi;’’; futhi (d) ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(2) emagameni andulela indima (a)

lawa magama alandelayo: ‘‘[isiKhungo] uMkhandlu kufanele—’’.

Wysiging van artikel 14 van Wet 67 van 2001

36. Ngakho-ke isigaba se-14 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe ngokufaka endaweni yesigatshana soku-(1) lezi sigatshana ezilandelayo:

‘‘(1) IsiKhungo, ngokomthetho oshayiwe kanye nezinye izivumelwano ezi­ mayelana nokusebenzisana namazwe omhlaba futhi ukuze sizuze izinjongo zaso, singanikezela ngokweseka okufanele kubahlali baseNingizimu Afrika kunoma eyiphi indawo engaphandle kweRiphabhuliki.’’.

Wysiging van artikel 16 van Wet 67 van 2001

37. Ngakho-ke isigaba se-16 soMthetho weziKhungo zoCwaningo kwezeSayensi eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe ngokufaka endaweni yamagama andulela indima (a) lawa magama alandelayo:

‘‘UNgqongqoshe ngokuxoxisana [nesiKhungo] noMkhandlul wenza izimiso zomthetho ezimayelana noku—’’.

Wysiging van artikel 1 van Wet 68 van 2001

38. Ngakho-ke isigaba soku-1 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yencazelo ‘‘uMnyango’’ le ncazelo elandelayo: ‘‘ ‘uMnyango’ uchaza uMnyango [wezoBuciko, Amasiko,] weze- Sayensi nobuChwepheshe;’’; futhi

(b) ngokufaka endaweni yencazelo ‘‘kaNgqongqoshe’’ le ncazelo elandelayo:

5

10

15

20

25

30

35

40

45

21

‘‘ ‘uNgqongqoshe’ uchaza uNgqongqoshe [wezoBuciko, namaSiko, iSayensi nobuChwepheshe] obhekeleisayensi nobuchwepheshe;’’.

Vervanging van artikel 2 van Wet 68 van 2001

39. Ngakho-ke lesi sigaba esilandelayo sifakwe endaweni yesigaba sesi-2 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001:

‘‘Ukusungulwa kweNhlangano

2. (1) Ngakho-ke sekusungulwe igatsha elingamangalela futhi lima­ ngalelwe alaziwa njengeNhlangano yase-Afrika yaseNingizimu Afrikaca.

(2) Inhlangano kufanele ilandele imibandela ye-Public Finance Management Act, 1999 (Act No. 1 of 1999).’’.

Wysiging van artikel 4 van Wet 68 van 2001

40. Ngakho-ke isigaba sesi-4 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yendima (a) no-(b) yesigatshana sesi-(6) lezi zindima ezilandelayo ngokulandelana:

‘‘(a) uqokelwa isikhathi esiyiminyaka [emithathu] emine, ngaphandle uma kunqunywe isikhathi esifishane; futhi

(b) osephelelwe isikhathi sokusebenza, angaqokwa kabusha omunye umkhawulo ongadlulile iminyaka emine.’’; futhi

(b) ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(8) lesi sigatshana esilandelayo: ‘‘(8) ilungu loMkhandlu elingasebenzi ngokugcwele kuHulumeni

lingathola emalini [yoMkhandlu] yeNhlangano, kuleyo misebenzi yalo njengelungu, izibonelelo [uNgqongqoshe, ngokuxoxisana noNgqo­ ngqoshe weziMali, abayinqumile] ezinqunywe isiKhwama seziMali zoMbuso.’’.

Wysiging van artikel 6 van Wet 68 van 2001

41. Ngakho-ke isigaba sesi-6 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichibiyelwe ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(2) lesi sigatshana esilandelayo:

‘‘UMkhandlu ngokuhambisana nezinjongo [zayo] zeNhlangano—’’.

Wysiging van artikel 8 van Wet 68 van 2001

42. Ngakho-ke isigaba sesi-8 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe ngokufaka endaweni yesigatshana soku-(1) lesi sigatshana esilandelayo:

‘‘(1) UMkhandlu kufanele uhlangene okungenani [kathathu ngonyaka] kanye ngekota, futhi nemihlangano ibanjwe ngalezo zikhathi nasezindaweni ezinga­ nqunywa amalungu ngesaziso esibhalwe phansi.’’.

Wysiging van artikel 10 van Wet 68 van 2001

43. Ngakho-ke isigaba se-10 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe ngokufaka endaweni yesigatshana sesi-(2) lesi sigatshana esilandelayo:

‘‘(2) IKomidi eliveziwe esigatshaneni soku-(1) kufanele lakhiwo ilawo malungu oMkhandlu kanye nabasebenzi [boMkhandlu] beNhlangano, uma bekhona ngendlela uMkhandlu obona ngayo, futhi uMkhandlu noma nini ungashatshabalisa noma wakhe kabusha lelo komidi.’’.

Vervanging van artikel 12 van Wet 68 van 2001

44. Ngakho-ke lesi sigaba esilandelayo sesigaba se-12 sifakwe endaweni yoMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001:

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

55

23

‘‘i-CEO

12. (1) UMkhandlu kufanele uxoxisane noNgqongqoshe mayelana nokuqoka ngokugcwele i-CEO [yoMkhandlu] yeNhlangano.

(2) I-CEO kufanele ibhekele ukuphathwa kwezindaba [zoMkhandlu] zeNhlangano futhi kufanele ibike eMkhandlwini ngalezo zindaba nge­ zikhathi ezifanele ngendlela ecelwe uMkhandlu.

(3) I-CEO kufanele iqokelwe isikhathi esingadlulile eminyakeni emihlanu futhi kulandelwe leyo mibandela, ebandakanya imibandela ehambisana nokukhokhwa kwamaholo nezibonelelo, ezinganqunywa uMkhandlu ngokulandela isigaba se-14[(1)](b), futhi ingaphinda iqokelwe isikhathi esifanayo uma sekuphele isikhathi sayo sokuhlala esikhundleni.

(4) Uma i-CEO ingekho ngezizathu ezithile isikhathi esidlulile ezi­ nyangeni ezimbili, noma ingakwazi ukuqhuba imisebenzi yayo, noma ngabe [kunesikhala somsebenzi ] isikhundla se-CEO singenamuntu, uMkhandlu ngokwale mibandela nokukhokhwa kwamaholo nezibonelelo ongazinquma ngendlela eveziwe esigatshaneni sesi-(3) futhi ngoku­ xoxisana noNgqongqoshe, ungaqoka [umsebenzi woMkhandlu ukuba asebenze njenge] i-CEO esabambile ngesikhathi i-CEO ingekho noma ingakwazi ukwenza imisebenzi, noma kuze kuqokwe i-CEO ngo­ kwemigomo yesigatshana soku-(1), futhi lowo msebenzi kufanele ngesikhathi esabambile abe nawo wonke amandla futhi aqhube yonke imisebenzi ye-CEO: Inqobo nje uma i-CEO ingekho isikhathi esingaphansi kwezinyanga ezimbili, uMkhandlu ngaphandle kokuxoxisana noNgqo­ ngqoshe ungaqoka ibamba le-CEO.’’.

Herroeping van artikel 13 van Wet 68 van 2001

45. Ngakho-ke isigaba se-13 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichithiwe.

Wysiging van artikel 14 van Wet 68 van 2001

46. Ngakho-ke isigaba se-14 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yendima (b) le ndima elandelayo: ‘‘(b) ngemali [yaso] yeNhlangano, ikhokhele amalungu ayo leyo

miholo, izibonelelo nemixhaso kanye nezinye izinzuzo ezinganqu­ nywa uMkhandlu ngokulandela indlela egunyazelwe leyo njongo uNgqongqoshe ngokuxoxisana noNgqongqoshe weziMali;futhi’’; kanye

(b) nokufaka endaweni yendima (c) le ndima elandelayo: ‘‘(c) may, ngaleyo mibandela ebona ifanele futhi uma umsebenzi

evumelana nayo, iphakamise umsebenzi, emsebenzini othile noma esikhathini esithile ukuba asebenzele umnyango wombuso, inhla­ ngano noma isikhungo eRiphabhuliki ngemibandela yamalungelo, izimfanelo nezinzuzo zalowo msebenzi, ngesizathu semibandela yokusebenza njengomsebenzi [woMkhandlu] weNhlangano, akachaphazelwa ilokhu kuphakanyiswa kwalowo muntu.’’.

Wysiging van artikel 15 van Wet 68 van 2001

47. Ngakho-ke isigaba-15 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yesigatshana soku-(1) emagameni andulela indima (a) lawa magama alandelayo:

‘‘Isikhwama semali [yoMkhandlu] yeNhlangano sihlanganisa—’’; (b) ngokufaka endaweni yendima (b) yesigatshana soku-(1) le ndima elandelayo:

‘‘(b) imali ekhokhelwa [uMkhandlu] iNhlangano abantu abayise­ benzisayo;’’;

(c) ngokufaka endaweni yendima (a) yesigatshana sesi-(2) le ndima elandelayo: ‘‘(a) imali eveziwe esigatshaneni soku-(1)(a) ngendlela efanayo neye­

sitatimende semali engenayo eqaguliwe kanye nezindleko ezishiwo

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

55

25

esigatshaneni sesi-(3), njengoba kugunyazwe uNgqongqoshe: Inqobo nje uma ngokwesigatshana soku-(1)(a), uMkhandlu unga­ sebenzisa noma esiphi isamba noma ingxenye yesamba okufanele sisetshenziswe ngenjongo ethile noma enye injongo ehambisana nodaba oluthile: Inqobo nje uma futhi uMkhandlu ugunyazwe uNgqongqoshe, ungasebenzisa isamba saleyo mali esele [yoMkhandlu] yeNhlangano esasele ekupheleni konyaka wezimali kulezo zondlelo ezihambisana nokuqhuba imisebenzi; futhi.’’;

(d) ngokufaka endaweni yendima (a) yesigatshana sesi-(3) le ndima elandelayo: ‘‘(a) onyakeni ngamunye wezimali, ngesikhathi esikhishwe uNgqo­

ngqoshe ungahambisa isitatimende [soMkhandlu] seNhlangano semali engenayo eqaguliwe ngonyaka olandelayo wezimali, futhi [uMkhandlu] iNhlangano ingaphinde ihambise ezinye izitati­ mende kulowo nyaka wezimali [kuMkhandlu] eNhlanganweni zezindleko esziqaguliwe zalowo nyaka wezimali kuNgqongqoshe ukuze azigunyaze, lokhu kuzovunyelwana ngakho ngokuxoxisana noNgqongqoshe weziMali; futhi.’’; kanye

(e) nokufaka endaweni yesigatshana sesi-(4) kumagama andulela indima (a) lawa magama alandelayo:

‘‘[uMkhandlu] iNhlangano inga—’’.

Wysiging van artikel 16 van Wet 68 van 2001

48. Ngakho-ke isigaba se-16 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, isichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yesigatshana soku-(1) lesi sigatshana esilandelayo: ‘‘(1) UMhlolimabhuku-Jikelele kufanele ahlole ama-akhawunti kanye

nesitatimende ngesimo sezimlai [zoMkhandlu] zeNhlangano.’’; (b) ngokufaka endaweni yendima (a) yesigatshana sesi-(2) le ndima elandelayo:

‘‘(a) unikeze uNgqongqoshe le mininingwane uma eyidinga mayelana nemisebenzi kanye nesimo sezimali [zoMkhandlu] zeNhlangano; futhi’’; kanye

(c) nokufaka endaweni yesigatshana sesi-(3) lesi sigatshana esilandelayo: ‘‘(3) UNgqongqoshe kufanele thule umbiko ovezwe esigatshaneni

sesi-(2)(b) ePhalamende [zingakapheli izinsuku eziyi-14 ngemuva kokuwuthola uma iphalamende lisebenza noma, uma iPhalamende livalile, zingakapheli izinsuku eziyi-14 ngemuva kokuqala uku­ sebenza ngesikhathi esilandelayo].’’.

Herroeping van artikel 17 van Wet 68 van 2001

49. Ngakho-ke isigaba se-17 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001 sichithiwe.

Wysiging van artikel 18 van Wet 68 van 2001

50. Ngakho-ke isigaba se-18 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichitshiyelwe—

(a) ngokufaka endaweni yendima (a) yesigatshana soku-(1) le ndima elandelayo: ‘‘(a) udlulisele amandla athweswe uMkhandlu ngaphansi kwalo Mthe­

tho kusihlalo woMkhandlu, i-CEO noma omuphi umsebenzi [woMkhandlu] weNhlangano, ngaleyo mibandela enganqunywa uMkhandlu; noma’’;

(b) ngokufaka endaweni yendima (b) yesigatshana soku-(1) le ndima elandelayo: ‘‘(b) ugunyaze usihlalo woMkhandlu, i-CEO noma omunye umsebenzi

[woMkhandlu] weNhlangano ukuba aqhube umsebenzi enikezwe yoMkhandlu ngalo Mthetho noma ngaphansi kwalo Mthetho.’’; futhi

(c) ngokufaka endaweni yendima (a) no-(b) yesigatshana sesi-(2) lezi zindima ezilandelayo ngokulandelana:

‘‘(a) anikezele ngamandla athweswe wona ngalo noma ngaphansi kwalo Mthetho kumsebenzi [woMkhandlu] weNhlangano; noma

5

10

15

20

25

30

35

40

45

50

27

(b)agunyaze umsebenzi [woMkhandlu] weNhlangano ukuba aqhube imisebenzi anikezwe yona ngalo noma ngaphansi kwalo Mthetho.’’.

Herroeping van artikel 19 van Wet 68 van 2001

51. Ngakho-ke isigaba se-19 soMthetho wesiGungu se-Afrika eNingizimu Afrika, wezi-2001, sichithiwe.

Wysiging van artikel 1 van Wet 27 van 2003

52. Artikel 1 van die Wet op Natuurwetenskaplike Professies, 2003, word hierby gewysig deur die omskrywing van ‘‘Minister’’ deur die volgende omskrywing te vervang:

‘‘ ‘Minister’ die Minister [van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie] verantwoordelik vir wetenskap en tegnologie;’’.

Wysiging van artikel 3 van Wet 27 van 2003

53. Artikel 3 van die Wet op Natuurwetenskaplike Professies, 2003, word hierby gewysig—

(a) deur in subartikel (1)(a) subparagrawe (ii) en (iii) deur die volgende subparagrawe te vervang:

‘‘(ii) die kategorieë geregistreerde persone genoem in artikel 18 verteenwoordig; [en]

(iii) die onderskeie kategorieë in die natuurwetenskaplike professies redelik verteenwoordig; en’’;

(b) deur die volgende subparagraaf by subartikel (1)(a) te voeg: ‘‘(iv) in die breë verteenwoordigend van die demografie van die

Republiek.’’; en (c) deur in subartikel (1) paragraaf (b) deur die volgende paragraaf te vervang:

‘‘(b) minstens vier en hoogstens ses professionele natuurwetenskaplikes of gesertifiseerde natuurwetenskaplikes in diens van die Staat is wat elk deur sy of haar Direkteur-generaal of die hoof- uitvoerende beampte van die betrokke staatsorgaan benoem is: Met dien verstande dat minstens een persoon aldus benoem, in diens van die Departement en een in diens van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding is; en’’.

Wysiging van artikel 6 van Wet 27 van 2003

54. Artikel 6 van die Wet op Natuurwetenskaplike Professies, 2003, word hierby gewysig—

(a) deur in subartikel (1) paragraaf (c) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(c) ná die inwerkingtreding van die Grondwet van die Republiek van

Suid-Afrika, 1993 (Wet No. 200 van 1993), aan ’n [misdryf] misdaad in Bylae 1 tot die Strafproseswet, 1977 (Wet No. 51 van 1977, bepaal skuldig bevind is, hetsy binne die Republiek of elders, en gevonnis is tot gevangenisstraf [van ’n tydperk van langer as drie maande of tot] sonder die opsie van ’n boete [as alternatief vir sodanige gevangenisstraf];’’;

(b) deur in subartikel (2) paragraaf (b) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(b) by skriftelike kennisgewing gerig aan [die hoof- uitvoerende

beampte] president van die Raad bedank;’’; (c) deur in subartikel (2) paragrawe (d), (e) en (f) onderskeidelik deur die

volgende paragrawe te vervang: ‘‘(d) sonder verlof van die Raad van meer as [twee] drie agtereen­

volgende vergaderings van die Raad afwesig was; (e) ingevolge artikel 3(1)(a) aangestel is en nie meer ’n lid is van die

liggaam wat hom of haar benoem het nie; (f) ingevolge artikel 3(1)(b) aangestel is en ophou om in diens van die

Staat te wees; of’’.

29

Wysiging van artikel 20 van Wet 27 van 2003

55. Artikel 20 van die Wet op Natuurwetenskaplike Professies, 2003, word hierby gewysig deur in subartikel (4)(a) subparagraaf (i) deur die volgende subparagraaf te vervang:

‘‘(i) indien die aansoeker ná die inwerkingtreding van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1993 (Wet No. 200 van 1993), hetsy in die Republiek of elders skuldig bevind is aan ’n [misdryf] misdaad in Bylae 1 tot die Strafproseswet, 1977 (Wet No. 51 van 1977) gespesifiseer, en gevonnis is tot gevangenisstraf [vir ’n tydperk van langer as drie maande of tot] sonder die opsie van ’n boete [as alternatief vir sodanige gevangenisstraf];’’.

5

10

Kort titel

56. Hierdie Wet heet die Wysigingswet op Wette op Wetenskap en Tegnologie, 2011.